| Modulekode | AKG 725 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Geskiedenis van die Antieke Wêreld 'n Gedetailleerde studie van aspekte van die geskiedenis van die Antieke Wêreld (afhangende van studente se belangstelling en/of spesialisasie kan meer aandag geskenk word aan die geskiedenis van die inwoners van Mesopotamië, Egipte of Sirië/Palestina of die Grieks-Romeinse wêreld). Taalstudente sal capita selecta uit die relevante literatuur van die Hebreeuse/Griekse/Latynse literêre korpus lees. |
| Modulekrediete | 20.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Antieke Tale en Kulture |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App